Menu Content/Inhalt
Home arrow Die Beeld
Beeld Suid-Afrika
  • Bushie en Byleveld gaan nou privaat ondersoek
    Die afgetrede top-polisiemanne brig. Piet Byleveld en genl.maj. Bushie Engelbrecht gaan hulle nou op private ondersoeke toespits.

  • Sakelui rol moue op vir naam-stryd
    Inwoners en sakelui se moue is opgerol vir die geveg om ?n besluit om Nelspruit se naam na Mbombela te verander, te laat herroep.

  • Man in hof ná aanval op eks se seun
    Die man wat sy gewese vriendin se sieklike seun glo aangerand het, het gister vlugtig in die Roodepoort-streekhof verskyn.

  • Vliegtuig slaan bollemakiesie
    Die ligte vliegtuig waarin ?n instrukteur en sy student in Noordwes beseer is, het kort ná opstyging bollemakiesie in die lug geslaan voordat dit neergestort het.

  • Transitorowers kaap polisiekar
    ?n Skietery het tussen die polisie en die rowers uitgebreek en die rowers het in die polisiemotor gespring en weggejaag.

  • DJ Ossewa is van nou ?n trio
    ?Ons is nie van plan om ?n ander kunstenaar in Dwayne se plek te kry nie, want daar is net een Raapie,? het mnr. Marnus Bisschoff, DJ Ossewa se bestuurder, gister gesê.

  • Pa skiet seuns en ouma dood
    Mnr. Benjamin Phosa (45) het hom gister in die kop geskiet nadat hy sy twee seuns en hul ouma doodgeskiet het.

  • Vlieënier kry erg seer toe heli ver val
    ?n Vlieënier is in ?n bedenklike toestand in die hospitaal nadat die helikopter waarmee hy gevlieg het, gisteroggend naby Bronkhorstspruit geval het.

  • Balie-baas kap wet wat hof ?demoveer?
    Die Konsepwysigingswet aan die Grondwet van 2010 kom neer op die ?agteruitgang? van die bevordering van regspleging.

  • Geskorstes kry R72 miljoen
    Meer as ?n jaar sedert sowat 1 000 soldate met verpligte verlof huis toe gestuur is nadat hulle na die Uniegebou opgeruk en die polisie op hulle geskiet het, het die groep reeds nagenoeg R72 miljoen aan salarisse verdien ? sonder om ?n vinger te verroer.


TRU Developing - Creative Web Development